Dominic Monaghan

Dominic Monaghan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dominic Bernard Patrick Luke Monaghan
Geboorte 8 Desember 1976 (1976-12-08)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dominic Monaghan (gebore 8 Desember 1976) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), en The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), en in die televisiereeks Lost (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search